Search

Home > Jacatainment NOW > LUISTER: Jak de Priester skryf 'n song vir sy ma
Podcast: Jacatainment NOW
Episode:

LUISTER: Jak de Priester skryf 'n song vir sy ma

Category: Music
Duration: 00:01:57
Publish Date: 2017-05-12 02:05:00
Description: Jacaranda FM — Afrikaanse digter en sanger Jak de Priester het pas sy nuwe liedjie, Boervrou, vrygestel wat spesiaal vir sy ma geskryf is. Jak het ook die liedjie aan alle ma's van Suid-Afrika opgedra, met Moedersdag om die draai. Die nuwe liedjie kom van sy splinternuwe album, 15, wat onlangs vrygestel is.
Total Play: 0

Some more Podcasts by Jacaranda FM

1K+ Episodes
Jacaranda FM ..     50+