Search

Home > Jacatainment NOW > Luister na Dirk van der Westhuizen se nuwe liedjie, Spoel My Af
Podcast: Jacatainment NOW
Episode:

Luister na Dirk van der Westhuizen se nuwe liedjie, Spoel My Af

Category: Music
Duration: 00:00:44
Publish Date: 2017-03-13 00:03:00
Description: Jacaranda FM — Afrikaanse sanger, Dirk van der Westhuizen is terug met 'n nuwe album, na die weghol sukses van sy voring treffer, Gooi Jou Suiker Op My. Dirk, wat oorpsronklik bekendheid verwerf het vir sy weergawe van Gangnamstyle, bekend as SuperCool, het groot opspraak gemaak met Gooi Jou Suiker Op My wat op verskeie radio stasies se speellyste verskyn het. Sy eerste enkelsnit is getiteld Spoel My Af.
Total Play: 0

Some more Podcasts by Jacaranda FM

1K+ Episodes
Jacaranda FM ..     50+