Search

Home > Jacatainment NOW > LUISTER na Brendan Peyper se nuwe liedjie: Twee Is Beter As Een
Podcast: Jacatainment NOW
Episode:

LUISTER na Brendan Peyper se nuwe liedjie: Twee Is Beter As Een

Category: Music
Duration: 00:00:36
Publish Date: 2017-03-28 05:03:00
Description: Jacaranda FM — Brendan Peyper se splinternuwe album, "Hy loop oop" is een wat pols met lekkerkry en die veelsydeige kunstenaar bied 15 uitsoeksnitte met 'n bietjie meer oemf. Brendan het landswyd opslae gemaak en aanhangers se knieë lam gehad met sy energiebelaaide ritmes en countryklanke met 'n sterk akoestiese ondertoon.
Total Play: 0

Some more Podcasts by Jacaranda FM

1K+ Episodes
Jacaranda FM ..     50+