Search

Home > Jacatainment NOW > Refentse Morake se nuwe enkelsnit KOOK!
Podcast: Jacatainment NOW
Episode:

Refentse Morake se nuwe enkelsnit KOOK!

Category: Music
Duration: 00:01:05
Publish Date: 2017-04-24 02:35:00
Description: Jacaranda FM — Die Afrikaanse sanger, Refentse Morake, was die groot wenner tydens gisteraand se Ghoema Afrikaanse musiektoekennings. Afrikaanse sangers het op Emperor's Palace neergesak vir die jaarlikse toekennings en Refentse het met die louere weggestap. Hy het Album van die Jaar as ook Beste Manlike Kunstenaar van die Jaar gewen tydens die glans geleentheid maar dit gons oor sy nuwe album wat binnekort vrygestel word.
Total Play: 0

Some more Podcasts by Jacaranda FM

1K+ Episodes
Jacaranda FM ..     50+