Search

Home > Jacatainment NOW > Bouwer Bosch in gay liefdesverhaal
Podcast: Jacatainment NOW
Episode:

Bouwer Bosch in gay liefdesverhaal

Category: Music
Duration: 00:03:26
Publish Date: 2017-05-03 05:00:00
Description: Jacaranda FM — Die musiekvideo van Bouwer Bosch se gewilde enkelsnit, Pleidooi is bekend gestel en dit vertel die storie van 'n stoeier wat met 'n struikelblok gekonfronteer word. Volgens Bouwer is die metaforiese struikelblok "dinge" in elkeen se lewens waarmee hulle moet vrede maak - in die geval van sy nuwe video - 'n stoeier wat moet vrede maak met sy seksualiteit.
Total Play: 0

Some more Podcasts by Jacaranda FM

2K+ Episodes
Jacaranda FM ..     50+