Search

Home > Jacatainment NOW > Karlien van Jaarsveld in sewende hemel oor swangerskap
Podcast: Jacatainment NOW
Episode:

Karlien van Jaarsveld in sewende hemel oor swangerskap

Category: Music
Duration: 00:02:02
Publish Date: 2017-05-09 05:35:00
Description: Jacaranda FM — Karlien en Bobby van Jaarsveld se ma Ronel Brink het aan Jacaranda FM News bevestig dat die hele familie in ekstase is oor die nuus van nog 'n pienk-voet. Nee, dis nie Bobby en Anna se kleinding nie, maar Karlien en haar rugby-man Joe Breytenbach wat verwag. Karlien het die nuus op sosiale media bekend gemaak kort nadat sy en Joe in die geheim in Maart getrou het.
Total Play: 0

Some more Podcasts by Jacaranda FM

2K+ Episodes
Jacaranda FM ..     50+