Search

Home > Jacatainment NOW > Elvis Blue gesels oor sy nuwe Afrikaanse album, Die Brug
Podcast: Jacatainment NOW
Episode:

Elvis Blue gesels oor sy nuwe Afrikaanse album, Die Brug

Category: Music
Duration: 00:01:54
Publish Date: 2017-02-27 23:02:00
Description: Jacaranda FM — Die lang verwagte tweede Afrikaanse oplewering sal aan die einde van April die rakke tref en Elvis Blue is baie opgewonde om te hoor wat sy aanhangers van die nuwe materiaal dink. "Die Brug is 'n album wat ek al jare lank wou maak. Ek wou bitter graag met die vrystelling iets aanbied wat eg Afrikaans klink; musiek wat my herhinner aan waar ek vandaan kom," sê hy.
Total Play: 0

Some more Podcasts by Jacaranda FM

1K+ Episodes
Jacaranda FM ..     50+