Search

Home > Jacatainment NOW > Katinka Heyns gesels oor haar nuwe film
Podcast: Jacatainment NOW
Episode:

Katinka Heyns gesels oor haar nuwe film

Category: Music
Duration: 00:04:33
Publish Date: 2017-04-07 03:41:00
Description: Jacaranda FM — Befaamde filmmaker Katinka Heyns se nuwe film, Die Rebellie van Lafras Verwy, begin vandag landswyd in fliekteaters wys. Die film handel oor die 58-jarige Lafras Verwy, wat al vir dertig jaar vir die Staatsdiens in Pretoria werk en homself elke dag toewy daaraan om korrupsie te beveg. "Dis nie jou archi-tipiese gelukkig einde nie en daar is onderliggende spanning en 'n onvermydelike slot," sê Heyns.
Total Play: 0

Some more Podcasts by Jacaranda FM

1K+ Episodes
Jacaranda FM ..     50+