Search

Home > AGENDA Debatte > Seepkisdebatte - Is 'n Marxistiese demokrasie beter as 'n kapitalistiese diktatorskap?
Podcast: AGENDA Debatte
Episode:

Seepkisdebatte - Is 'n Marxistiese demokrasie beter as 'n kapitalistiese diktatorskap?

Category: Government & Organizations
Duration: 00:52:41
Publish Date: 2018-09-20 03:28:00
Description:

Tydens hierdie debatte debatteer Connie Mulder (Solidariteit Navorsingsinstituut) en Michelle Oelofse (Voorsitter UP Debatsvereniging 2018/19) ten gunste van 'n marxistiese demokrasie. Teenoor die inleidende span praat Daniel du Plessis (Regsnavorser) en Stella Boshoff (Bedryfskonsultant) ten gunste van 'n kapitalistiese diktatorskap.

OOR AGENDA: Die Afrikaanse Gemeenskaps- en Debataksie (AGENDA) is daarop toegespits om debat in Afrikaans te beskerm en te bevorder. AGENDA publiseer lees-, video- en klankmateriaal om Suid-Afrikaners is staat te stel om hul stem gehoor te laat word.

  • Die sprekers in hierdie video het deelgeneem aan opvoedkundige-debat en dus is die oortuigings en sienings hier verwoord nie noodwendig sy of haar ware oortuigings nie en, dienooreenkomstig, nie die oortuigings van AGENDA nie. *
Total Play: 1