Search

Home > AGENDA Debatte > Seepkisdebatte - #FeiteWen
Podcast: AGENDA Debatte
Episode:

Seepkisdebatte - #FeiteWen

Category: Government & Organizations
Duration: 01:03:52
Publish Date: 2018-10-25 15:08:00
Description:

Tydens hierdie episode van AGENDA se Seepkisdebatte debatteer Ernst Roets (Adjunkhoof van AfriForum en Hoof van Forum Films) en Paul Maritz (Hoof van Solidariteit Jeug en direkteur by AGENDA) teen Marno Swart (Regstudent en gesoute studente debatteerder) en Marelize Gloy (Konsultant) oor of #FeiteWen of nie. Die debat fokus op die filosofiese sowel as die praktiese argumente vir en teen feite as form van oortuiging.

OOR AGENDA: Die Afrikaanse Gemeenskaps- en Debataksie (AGENDA) is daarop toegespits om debat in Afrikaans te beskerm en te bevorder. AGENDA publiseer lees-, video- en klankmateriaal om Suid-Afrikaners is staat te stel om hul stem gehoor te laat word.

  • Die sprekers in hierdie video het deelgeneem aan opvoedkundige-debat en dus is die oortuigings en sienings hier verwoord nie noodwendig sy of haar ware oortuigings nie en, dienooreenkomstig, nie die oortuigings van AGENDA nie. *
Total Play: 2