MOSIE: "Belangrike regeringsbesluite behoort deur referendum geneem te word."
TYDENS: #DebatInPotch Kompetisie 2018
TEKEN IN vir nog debat ► https://www.youtube.com/channel/UCDENBZ75UHYAgtHV-_VF6LA?sub_confirmation=1
AGENDA op Facebook ► https://www.facebook.com/agendadebat/
AGENDA se e-pos ► debat@agenda.net.za
OOR AGENDA: Die Afrikaanse Gemeenskaps- en Debataksie (AGENDA) is daarop toegespits om debat in Afrikaans te beskerm en te bevorder. AGENDA publiseer lees-, video- en klankmateriaal om Suid-Afrikaners is staat te stel om hul stem gehoor te laat word.